African Jokes, Humor, And Quotes- Largest
Collection Of Short Funny African And South African Clean Good
Jokes, Sayings, Texts, Free, Funnies, One Liner, Rude,
Hilarious, Jokes, Humor, And Stuffs.
Lieve Vader krismus
Ek was hierdie jaar baie soet en
ek het hart geleer. Ek het eerste
in my klas gestaan en het die
afriekaanse beker ook gekry.
Nogals ´n mooi blink ene, ma het
dit in die sitkamer op die tavel
gesit, sodat die hele familie kan
sien as hulle ons uit die huis uit
kom eet. Ek het elke Saterdag die
gras gesny en vir ma die asdrom
leeggemaak Jy weet, ons het mos
nou daai pickit up dromme in
Johannesburg, daai met die wiele.
Nogals lekker. Het julle ook
pickit up daar in die noordpool?
Ma sê mense is maar ammal eners
oor die wêreld, sy sê almal het
maar rabbies wat hulle wegsteek in
die pickit up dromme.
Vater Krimus, ek was so soet die
hele jaar dat ma gedink het ek is
siek. Dis omlat ek verlede
kersfees gevra het vir ´n bike en
daai anner boeke met die mooit
prenkies van die tannies sonder
rokke. Toe bring jy vir my klere
en kryte. Vater krimus, ons teken
nie meer met kryte innie skool nie,
ons teken met kokis. Ondou tog
asseblief hierdie krismus.
Ma het kokies gekoop toe die anner
oukie myne gesteel het en my klere
is nog reg, so wat van daai bike
en die prenkie boeke hierie
Krismus? Ek sal sommer in die
jaart ry, dis te gevaarlik in die
straat, sê ma. Ma weet nie dat ek
die prenkie boeke vra nie, maar ek
is nie bang nie, jeffrou het vir
ons geleer dat jy net ´n kondoom
dra, dan kan jy nie aaits kry van
die kaal tannies nie. Moenie vir
ma sê nie, maar die
minisipalieteit gee vir almal
kondome by die bib bib lieteek. Ek
sal die plestiek sakkie by elke
blad sit, ek belowe. Die tannie by
die bib liekeet het gesê ek kan
dit eers oopmaak as ek 18 is.
Hoeveel slapies is dit nog? Kan ek
maar die prentieboeke kry oom?
Groete van Kosie